Alumni




Raak deel van die Zwartkop Alumni Gemeenskap

Bly deel van die Zwarrie-vibe. Moenie die potensiaal wat opgesluit is in die konneksies en vriendskappe tussen oud-Zwarries verloor nie. Besoek Hoërskool Zwartkop en die Zwartkop Alumni Facebook bladsye gereeld vir nuusgebeure en belangrike inligting. 

Databasis Registrasie

Zwarrie Invest wil graag kontak behou met elke Zwartkop Alumni.  Moenie in die donker wees nie, registreer om in kontak te bly. 

E-pos jou Zwarrie herinneringe aan ons en pronk in ons Zwartkop Alumni Collage
bemarker@zwarrieinvest.co.za

Dit is cool om 'n NxT-Gen Zwarrie te wees!

Die Zwartkop Alumni Gholfdag by Copperleaf Gholfbaan was ‘n reuse sukses. Baie geluk aan die wenners en baie dankie vir die ondersteuning.  Zwartkop Alumni – ons maak binnekort weer so.  Hou ons dop op ons sosiale media platforms vir meer inligting oor opkomende Alumni kuier geleenthede by Hoërskool Zwartkop.

Zwartkop Alumni Gholfdag 2024